Uitnodiging om data te verskaf
Vul asb. hierdie vorm in om 'n gratis kopie van my eBoek "Financial Divorce Tips by a Divorcee" te ontvang.
Laat asb. velde leeg waar u nie oor die nodige inligting beskik nie.
 
Hierdie vorm moet ingevul word as u 'n slagoffer was van 'n reël 43 uitspraak in 'n Suid Afrikaanse hof
Privaat: Die inligting wat hier veskaf word sal slegs gebruik word om 'n saak teen die staat te maak. U persoonlike besonderhede sal nie aan ander persone of instansies bekend gemaak word nie.

Verskaf asb. die volgende inligting

Naam  
Titel  
Organisasie  
Telefoon  
Faks  
E-pos  

 Verskaf asb the Hooggeregshof saaknommers en uitspraak details waar van toepassing

Netto salaris ten tye van uitspraak  
Reël 43 saak nommer     Datum
Uitspraak bedrag  
Reël 43 b saak nommer Datum
Uitspraak bedrag  
Finale egskeiding saak nommer Datum
Uitspraak bedrag  

Antwoord asb. die volgende

Was u toegelaat in die hof tydens enige van die uitsprake of hofsake? 
Indien wel, by watter uitsprake of hofsake?
Is u toegelaat om die eiser te kruis-ondervra?
Is u gesekwestreer as gevolg van die uitspraak?
Indien wel, toon aan wanneer asb.
Wat het u verloor in die saak byv huis, motor?
Wat is naastenby die waarde van die besittings wat u verloor het?
Wie was die eiser se prokureurs?
Wie was u prokureurs?
Het u prokureurs u ingelig dat u nie toegelaat sou word in die hof nie?
Het u prokureurs u ingelig dat u nie toegelaat sou word om die eiser te kruisondervra nie ?
Het u prokureurs u ingelig dat die besluit van die hof finaal is ?
Het u prokureurs u ingelig dat u nie mag appel aanteken teen 'n reël 43 uitspraak nie  ?
Het u prokureurs u ingelig dat u 'n kans staan om al u besittings te verloor indien die hof uitspraak lewer wat meer is as u netto salaris  ?
Het  u prokureurs aansoek gedoen om appèlle of vertoë wat suksesvol was?
Beskryf wat gebeur het en hoe daar te werk gegaan is?
In die tydperk sedert daar gedagvaar is vir 'n egskeiding tot die aansoek om 'n Reël 43, het die eiser nog toegang gehad tot u finansies m.a.w. het sy u kredietkaart, Pretorium Trust rekening, Mediese Fonds kaart of iets soortgelyks in haar besit gehad en gebruik.? 
Indien wel, wat het sy in haar besit gehad?
Het die verbruik daarvan gestyg of gedaal nadat daar gedagvaar is vir 'n egskeiding? 
Het u die gebruik daarvan stopgesit?
Indien u dit stopgesit het, waarom het u dit gedoen?
Was daar na die Reël 43 uitspraak enige mondelingse ooreenkoms tussen die partye wat oor minder onderhoud ooreenkom?
Indien wel, is dit nagekom deur die eiser en haar prokureur, m.a.w. het enige persoon of prokureur daarna gesê dat hulle nie weet van die ooreenkoms nie?
Indien daar 'n mondelingse ooreenkoms was het u dit nagekom?
Indien u dit nie nagekom het nie, waarom nie?
Dink u dat u prokureur die saak goed gehanteer het?
Indien u enige ander kommentaar het, vul dit hier in asb.

 

    Dankie vir u tyd en opoffering om die vorm in te vul.

 

 Stuur vorm

Buy my eBook " Survive your divorce financially" for only R250

Free!   Fill in my "Divorce Questionnaire" and receive my eBook "Financial Divorce Tips by a Divorcee" for free

Links
Home
About me
eBook Introduction

 
eBook Questions
English Questionnaire
Afrikaans Questionnaire
Buy eBook
Website Links
Contact me
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Egskeidings, onderhoud en die reel 43 in Suid Afrika